Van Rooyen Familie Tuisblad

Van Rooyen

Die Van Rooyen Tuisblad

Van Rooyen Stamvader

Die stamboom van die Van Rooyens

Die Van Rooyenfamiliewapen

Van Rooyen-Familiefees gedenkblad 1981

Skakels

Bronne

Kontak die webmeester : Hein van Rooyen

 

Die Van Rooyen Familie Tuisblad

Welkom by die Van Rooyen Familie se webwerf !!!

Die doel van hierdie webwerf  is om die stamboom op datum te bring en om inligting bymekaar te maak oor die Van Rooyen Familie in Suid-Afrika en beskikbaar te stel.

Ek benodig dus alle inligting oor die Van Rooyens soos; geboortedatums, sterfdatums, troudatums ensovoorts.

Vir ‘n bre�r geskiedenis oor die Van Rooyens is alle staaltjies, foto’s en ander dokumente van toeka tot nou baie welkom.

Vir enige navraag, bydrae en of korreksies sal waardeer word.

Van Rooyen Familiewapen

Welcome to the Van Rooyen Family web page !!!

The intention of these web page is to update the family tree and to the gather information about the Van Rooyen Family in South Africa and to make it available.

I need all information on the Van Rooyen’s, like; date of birth, date of death, date of marriage and so on.

For a more detailed history  on the Van Rooyen’s I welcome all  family stories, photo’s and other documents from long ago until now.

Any inquiry, contributions and or corrections would be appreciated.

 

Sleutel

* Geboortedatum
= Doopdatum
+ Sterfdatum
x Huweliksdatum

 

Kontakbesonderhede

Hein van Rooyen
Posbus 1917
Lichtenburg
Suid-Afrika
2740
e-pos: [email protected]

 

The Christian Counter

  Die webwerf is ontwerp en word onderhou deur Hein van Rooyen